Dankie vir almal se kommentaar op die viool-tema foto, ek waardeer dit.

Tydens die inperking het ek saamgespeel met 'n klompie fotograwe, waar ons elke dag 'n tema gekry het. Dit was interessant om te sien hoe kreatief die mense die tema kon toepas op hul onmiddellike omgewing.

Views: 50

Albums: Temas

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on May 16, 2020 at 1:54pm

Pragtig Rika, vir my is die hoed en die krulletjies en draaijies tog vroulik.  Mooi gesien en geneem.

Comment by Mark on May 16, 2020 at 10:49am

Dis goeie komposisie en foto geleendheid goed raak gesien. WD!

Comment by Tersia Weitsz on May 16, 2020 at 9:00am
Baie mooi Rika
Comment by Christa Snyman on May 15, 2020 at 7:28pm

Rika, ek love jou foto! Pragtig en baie kreatief.

Comment by Hennie Cronjé on May 15, 2020 at 4:34pm

Hier het jy die skaduwee gebruik om 'n sekondêr te skerp met groot sukses - dis pragtig! Die lig op die onderwerp is ook baie goed. Baie mooi!

Comment by Josef Steyn on May 15, 2020 at 12:34pm

Kreatief en pragtig Rika.

Comment by Magda vd Merwe on May 15, 2020 at 12:26pm

Dis nou pragtig Rika

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html