Die waterval is in 'n botaniese tuin iewers in Mpumalanga. Ek dink Nelspruit? Kan nie onthou nie. Vir wat dit mag beteken die sluiterspoed was 0,7 sek. More laai ek die hele waterval.

Views: 101

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on May 25, 2019 at 5:40am

Dubbele WOW vir die een Josef. Ongelooflik wat "net 'n deel" van 'n toneel aan 'n foto kan doen. BGG

Comment by gabriel parsons on May 24, 2019 at 11:38am

Besonderse foto Josef BGG

Comment by Dean Swanepoel on May 24, 2019 at 9:07am

Hi Josef, Baie jammeer dat ek nou eers jou boodskap gelees het van verlede jaar, ek vra om verskoning, Dis die eerste keer dat ek van verlede jaar op Fotoskool weer kom inloer het. Dis nou natuurlik te laat vir wat jy gevra het, maar jy is eenige tyd welkom om hulle te gebruik. Groete Dean

Comment by Mickey Theunissen on May 24, 2019 at 8:47am

Goeie gebruik van die sluiterspoed. Het jy n nd filter gebruik om die sluiterspoed te kon kry?

Comment by Gerrie Lambrechts on May 24, 2019 at 8:12am

Baie mooi, dit voel nou sommer Brrrr koud.

Comment by Willie Schoombee on May 24, 2019 at 7:48am

Uitstekend Josef, dit is ñ besonderse treffende foto van die waterval. WD!

Comment by Hennie Cronjé on May 24, 2019 at 7:24am

Dis pragtig met mooi blur van die water en goeie beligting. Ook ‘n baie goeie komposisie. Mooi!

Comment by Riaan on May 24, 2019 at 6:57am

skitterend Josef, hirdie tipe foto laat my altyd dink aan 'n waterval waar die vallende water net 'n sagte ssssssss is en nie die oorverdowendde lawaai wat dit soms is

Comment by Tersia Weitsz on May 24, 2019 at 4:46am
Dis baie interessant en mooi Josef
Comment by Magda vd Merwe on May 23, 2019 at 8:25pm

Josef dis ongelooflik mooi, skryf in vir n kompetiese.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html