Comment by Hennie Cronjé on September 22, 2020 at 12:45pm
As mens 10 mense vra om die stadsaal af te neem, sal elkeen 'n verskillende kompoisisie hê. Met hierdie komposisie laat jy die klem op detail in die argitektuur val, wat mooi is. Jy druk ook die hoogte goed uit. Ook mooi skerp, maar miskien effens onderbelig. Verder baie mooi!
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool