Views: 35

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Hans Myburg on September 27, 2020 at 9:02am

Dis winter en daar moet vuur gemaak word, dit kan die boom jou vertel ,Hy het eker n paar kagels aan die gang gehou.Mooi geneem, selfoon fotos is deesdae baie gevorderd en kan mens verras met hulle kwaliteit.

Comment by Gerrie Lambrechts on September 26, 2020 at 2:59pm

Baie mooi teksture en kleure,  Mooi komposisie. Goeie selfoon foto.

Comment by Henriette Visser on September 26, 2020 at 8:02am

Dis so 'n interessante foto, Vida! Wie sou nou kon dink hoeveel herinneringe dit uit my kinderdae uit wakkermaak! Verbeel ek my, of is die draad effe gekantel na links?

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html