BFN stadsaal, 2015 - voordat dit onlangs afgebrand is. dit is baie hoog en ek het van onder op die grond geneem - jammer vir die ligte son-kol bo!

Views: 22

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Dine Potgieter on September 22, 2020 at 7:59pm

Mooi!

Comment by Gerrie Lambrechts on September 22, 2020 at 4:02pm

Goeie foto, so bly jy het nou herinnering daarvan.

Comment by Donald Daniel Jacobs on September 22, 2020 at 3:01pm

interessant

Comment by Hennie Cronjé on September 22, 2020 at 12:45pm

As mens 10 mense vra om die stadsaal af te neem, sal elkeen 'n verskillende kompoisisie hê.  Met hierdie komposisie laat jy die klem op detail in die argitektuur val, wat mooi is. Jy druk ook die hoogte goed uit. Ook mooi skerp, maar miskien effens onderbelig. Verder baie mooi!

Comment by Henriette Visser on September 22, 2020 at 9:20am

Ek hou daarvan! Die sonkol pla my nie te veel nie. Dis teen 'n interessante hoek afgeneem.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html