Baie dankie, Gerrie. Ek waardeer jou inset.

Views: 27

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on September 28, 2020 at 12:55pm

Baie mooi, jou fokus val mooi op die tema, vensters.

Comment by Josef Steyn on September 28, 2020 at 9:15am

Treffende foto Doretha.

Comment by Tina le Grange on September 27, 2020 at 9:21pm

Doretha die komposisie is besonders - alles werk vir my mooi saam

Goeie tema-foto

Ek het nou gekyk na jou lighuis-foto; ekself is effe onseker - ek meen Gerrie het 'n goeie wenk. Doen bietjie huiswerk en dan plaas jy weer die foto.  Sonder ons lede se wenke oor al die jare, sou ek lankal nie meer my kamera kon gebruik het nie  :-)

Comment by Vida van Schalkwyk on September 27, 2020 at 7:22pm
Mooi tema-foto !!

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html