Views: 34

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on August 8, 2020 at 3:10pm

Dierbaarste gesiggie Vida; mooi skerp fokus, ogie wys mooi en pienk neusie ook.

Goeie komposisie.

Wat die tema betref, loer gerus na my duif-foto waarby Hennie soos volg gesê het:

"Miskien meer wit en swart. Wit en grys gee lae kontras en in hierdie foto is sterk kontras baie prominent. Dis 'n pragtige foto!"

Vida, nou wonder ek hier oor jou donker agtergrond. 

Ek leer graag en sal kom kyk wat  die ander sê

Comment by Gerrie Lambrechts on August 8, 2020 at 2:10pm

Die lyfie is meer bruin, maar die koppie se kleur is reg.  Mooi gesiggie skerp geneem.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html