geneem by Pelican Point, Walvisbaai

Views: 33

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on August 6, 2020 at 12:04pm

Vida hier stem ek saam met elkeen se menings.

Ek is nie goed met tema-foto's nie; ek vra dus net of dit hier werk, omdat hier oor kleur is en nie net wit en grys nie.  Sal bly wees as van die lede my sal help asb.

Comment by Rassie van Graan on August 5, 2020 at 5:37pm

Goeie temafoto met 'n mooi omgekeerde 'L'-plasing!  Ook so effens HDR in?

Comment by Gerrie Lambrechts on August 5, 2020 at 4:36pm

Mooi foto met lekker stil wateragtergrond. 

Comment by Elna Geringer on August 5, 2020 at 3:11pm

Mooi driehoek plasing en die ongelyke getal werk goed. Die Reier se vere wat so kant waarts gewaai word bring ook ritme hier. Mooi gedoen Vida

Comment by Josef Steyn on August 5, 2020 at 12:39pm

Mooi groepie en lekker kleurvol.

Comment by Hans Myburg on August 5, 2020 at 9:00am

Pragtig die drie saam,die water gee n mooi agtergrond

Comment by Hennie Cronjé on August 5, 2020 at 8:42am

Walvisbaai se reuse lagoon is 'n voël-paradys en ook so vir fotograwe. Hierdie foto is pragtig. Goeie eenvoud met 'n driehoek ontwerp. Die fokus is goed, maar net-net nie flymskerp nie (seker weens die afstand en bietjie kamera beweging). Die beligting en kleure is pragtig. Jy kan die pelikaan se bek (regs) bietjie ligter maak met die dodge tool, sodat die geel sterker vertoon.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html