'n meer natuurlike wit - grys?

Views: 50

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on August 8, 2020 at 3:24pm

JJ, ek hou baie van jou tema-foto; ek het nog baie om te leer wanneer dit by tema-foto's kom.

Die effense skuins koppie, is baie oulik, skerp fokus en ek hou van die sagte grys en eenvoud.

Links en regs is wel donkerder, maar steeds grys en nie swart, soos my duif nie en daarom meen ek joune is perfek.

Ek haal Hennie se kommentaar by my duif-foto hier aan: "Miskien meer wit en swart. Wit en grys gee lae kontras en in hierdie foto is sterk kontras baie prominent."

Ek gaan weer terugkom, want ek leer graag.

Comment by Gerrie Lambrechts on August 8, 2020 at 2:11pm

Mooi tema foto.  Die ligte kleur regs is amper te sterk. 

Comment by Elna Geringer on August 8, 2020 at 12:52pm

JJ, die histogram van die foto is presies hoe ek dink dit moet wys met hierdie tema. Volgens my beskeie mening is dit 'n puik tema foto. Ek gaan weer later 'n draai kom maak

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html