Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Dankie vir julle koms op die vorige foto. Hier is nog een van dieselfde voëltjie - ek dink dit pas ook goed in by die natuurlike wit en grys.
Share Tweet
Views: 73
Tags:
Comment
Join Fotoskool
Beslis nog 'n goeie tema foto JJ. Die skeef draai van die Meeu werk vir my amper beter as die reguit na jou kyk, van gister se foto. Puik gedoen
Pragtig - die witter deel agter is goed geplaas.
Baie mooi JJ. Presies reg vir die tema.
Welcome toFotoskool
Sign Upor Sign In
Or sign in with:
© 2021 Created by Igno van Niekerk. Powered by
Badges | Report an Issue | Terms of Service
Please check your browser settings or contact your system administrator.
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool