Dankie vir julle koms op die vorige foto.
Hier is nog een van dieselfde voëltjie - ek dink dit pas ook goed in by die natuurlike wit en grys.

Views: 52

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on August 9, 2020 at 3:21pm

Beslis nog 'n goeie tema foto JJ. Die skeef draai van die Meeu werk vir my amper beter as die reguit na jou kyk, van gister se foto. Puik gedoen

Comment by Dine Potgieter on August 9, 2020 at 12:27pm

Pragtig - die witter deel agter is goed geplaas.

Comment by Josef Steyn on August 8, 2020 at 5:56pm

Baie mooi JJ. Presies reg vir die tema.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html