So laaste een van die meer natuurlike wit-grys meeu

Baie dankie vir die kyk en kommentaar vir by die ander foto!

Views: 33

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by JJ on August 12, 2020 at 7:42pm

Baie dankie almal vir die kyk en kommentaar!

Comment by Tina le Grange on August 11, 2020 at 9:26pm

JJ, en hier is die koppie nog bietjie meer, so effe skeef;  dierbaar!

Hy het beslis gehou van die fotografie-sessie :-)

Ek  hou ook van die donker lyne wat al ligter raak.

Twee ogies, een bekkie, twee swart bene en pote  =  ongelyke getal van sewe;  puik!!

Comment by Josef Steyn on August 11, 2020 at 9:10am

Delikaat is die regte woord JJ. 'n Baie goeie voorbeeld vir die tema.

Comment by Donald Daniel Jacobs on August 11, 2020 at 8:49am

goed gedoen

Comment by Hennie Cronjé on August 11, 2020 at 8:24am

Uitstekend! Dis pragtig en mooi delikaat. Jy kan oorweeg om die vae strepe agter uit te haal (of te verminder), want ek dink nie hulle dra iets by nie. Inteendeel, hulle trek mans se aandag weg van die meeu.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html