Die son agter oorweldig effens, maar ek hou van die effek wat dit skep. Die gevoel is van die warm son wat alles verskroei en verbrand ..

Views: 109

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Charles Whitehead on January 27, 2012 at 12:04pm

Martie - Dankie vir die kommentaar. Dit was voorwaar 'n lekker fotosessie gewees !

Comment by Martie Venter on January 27, 2012 at 7:09am

Pragtig, Charles - ek hou baie van die sunburst-effek!

Comment by Hennie Cronjé on January 24, 2012 at 8:32pm

Ja, dit is soos jy sê!

Comment by Charles Whitehead on January 24, 2012 at 8:59am

Dankie Nico

Comment by Nico Blignaut on January 24, 2012 at 8:46am

Weereens 'n pragtige foto. WD

 

Comment by Charles Whitehead on January 23, 2012 at 10:05pm

Dankie Augi

Comment by Augi AUGUSTYN on January 23, 2012 at 8:41pm

Ek hou daarvan - mooi

Comment by Charles Whitehead on January 23, 2012 at 8:29pm

Dankie Gerhard en Dana vir die kommentaar.

Comment by Gerhard Beukes on January 23, 2012 at 7:33pm

Baie mooi Charles, jip die son maak die foto

Comment by Dana Pienaar on January 23, 2012 at 7:24pm

Hi Charls. Pragtige foto. Daai filter doen beslis sy ding en gee 'n besonderse effek. Uitstekend !!

© 2021   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html