Een oggend vroeg op Victoriabaai ...

Views: 151

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Charles Whitehead on March 18, 2012 at 7:39am

Dankie Lian en Nicolene

Comment by Charles Whitehead on February 1, 2012 at 6:29am

Martie - dankie vir die kommentaar.

Comment by Martie Venter on January 31, 2012 at 1:25pm

Hierdie beeld roep dadelik Lucas Maree se aangrypende liedjie oor Victoriabaai by my op - pragtige werk, Charles!

Comment by Anita du Toit on January 30, 2012 at 11:44pm

Dit is baie mooi Charles Die vroeg opstaan doen die ding ne

Comment by Charles Whitehead on January 30, 2012 at 10:39pm
Augi, Rudi, Francien, Schalk, Adriaan - baie dankie vir die kommentaar
Francien - Lukas het geweet van mooi, dis net jammer dat alles so oorontwikkel word. Jy moet jou korrel baie mooi hier kry om nie nie die een of ander struktuur in jou foto te kry nie.
Comment by Kobus van Aarde on January 30, 2012 at 10:05pm

n Pragtige foto !!

Comment by Schalk Bezuidenhout on January 30, 2012 at 10:03pm

Ek sou die white balance dalk 'n klein bietjie warmer gemaak het, maar dis net ek. Baie goed gedoen Charles, dis pragtig.

Comment by Rudi Kleynhans on January 30, 2012 at 7:20pm

Mooi!

Comment by Augi AUGUSTYN on January 30, 2012 at 6:39pm

Mooi EEn Charles

¬© 2021   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html