Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Comment
Riana, Rean, Donald Jr, Petro en Laetitia - Baie dankie vir al jul mooi kommentaar - dit word sommer baie waardeer ! Vir my is elkeen van die voorgelegde weergawes sover iets baie besonders, want elkeen is so oorspronklik, uniek en baie kreatief van aard - baie geluk met jul kunstige werk !
Hennie, ook baie dankie vir jou evaluasie. Ons Fotoskolers waardeer altyd jou insette baie.
Sjoe, puik gedoen... hou van die kleure!!!
Baie mooi
Baie goed gedoen
Pragtig
Marietjie, hierdie werk is uitstekend. Die spiraal is duidelik en die sterretjies gee 'n sprokie-karakter en raaiselagtigheid aan die foto . Verder is die kleure mooi gekies. Baie mooi!
stunning!
Dankie Piet - waardeer jou kommentaar !
Baie mooi gedoen n besonderse foto
Gerrie en Pieter - Baie dankie vir jul kommentaar - ek waardeer dit baie !
Charlie - dankie ook vir jou "like".
© 2021 Created by Igno van Niekerk.
Powered by
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool