Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Ons het vandag hier in Bloemfontein 'n verrassingslugskou gehad met gratis toegang. Die lig was egter baie moeilik met redelik wolke ens. So af en toe was daar bietjie blou lug en ek kon die foto met bietjie son op die rook kry
Tags:
Comment
Fantasiese foto kleur en rook alles is mooi
Charles - Seker een van die BESTE lugskoufoto's wat ek nog gesien het. Sulke lekker drama en komposisie! Ek sien wat Frikkie bedoel met die prop beweging, maar steeds uitnemend!
Dankie vir die kommentaar Nick
skitterend! mooi geframe
Dankie Lientjie en Dine
Lientjie - lanklaas van jou gehoor !
Pragtig - ek hou van die lig op die rookstreep
Stunning Charles, ja mag maar fotos neem:-)!
Thanks Susan vir daai kommentaar !
© 2021 Created by Igno van Niekerk.
Powered by
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool