Comment by Hennie Cronjé on April 29, 2019 at 7:33am
Dis pragtig en spreek mens aan. Die lig was bietjie van ‘n probleem. Op sy kop raak dit oorbelig met verlies aan detail en na die onderkant raak dit baie donker. Dis net in RAW waar mens die uiterstes in lig en donker nader na mekaar kan trek. Maar andersinds is dit ‘n baie mooi foto.
Comment by Doretha Kock on April 29, 2019 at 7:22am
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool