Sommer net n lui sondagaand

Views: 105

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tersia Weitsz on April 29, 2019 at 1:42pm

Ai liefde tog!!!!

Comment by gabriel parsons on April 29, 2019 at 8:16am

Baie mooi foto Wynand

Comment by Hennie Cronjé on April 29, 2019 at 7:33am

Dis pragtig en spreek mens aan. Die lig was bietjie van ‘n probleem. Op sy kop raak dit oorbelig met verlies aan detail en na die onderkant raak dit baie donker. Dis net in RAW waar mens die uiterstes in lig en donker nader na mekaar kan trek. Maar andersinds is dit ‘n baie mooi foto. 

Comment by Doretha Kock on April 29, 2019 at 7:22am

Te dierbaar.

Comment by Willie Schoombee on April 29, 2019 at 7:16am

Wynand dit is presies wat ek ook ervaar, hulle is op hul gelukkigste op my skoot. Pragtig!

© 2021   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html