Views: 31

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tersia Weitsz on October 24, 2020 at 12:04pm

Mooi gedoen Gerrie

Comment by Elna Geringer on October 23, 2020 at 3:24pm

Reguit stap hulle in 'n ry, dalk gaan hulle by die Bokke aansluit vir rugby LOL. Gerrie ek sou net die foto flip sodat hulle van links af in kom. Daar is 'n lekker ritmiese gevoel aan die foto. Ek hou daarvan

Comment by Gerrie Lambrechts on October 23, 2020 at 1:05pm

Dankie Hennie, Hans en Josef.

Die foto's is almal van die veld voertuig geneem.

Comment by Josef Steyn on October 23, 2020 at 11:50am

Lekker om na te kyk Gerrie. Die eenvormige grasveld gee 'n pragtige agtergrond.

Comment by Hans Myburg on October 22, 2020 at 9:10pm
Mooi geneem met herhaling en natuurlike kleure.
Comment by Hennie Cronjé on October 22, 2020 at 4:51pm

Dis pragtig en goed gefotografeer. Mooi herhaling met pragtige kleure. Geen steurende objekte nie (eenvoud). Goed gedoen!

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html