Ons het vanaf Onrusrivier via die dam teruggery Kaap toe. Het slegs my selfoon by my gehad, maar wil graag wys dat die dam steeds oorloop.
Ons is so innig dankbaar.
Ek het op 'n groot sementblok gestaan waar ek ongelukkig nie meer water regs kon inkry nie.
Hoop julle tevrede met die komposisie
Baie dankie vir julle kommentaar by gister se wolk-foto
My emosiemeter gee jou 100%! Ons is daar verby to hy op sy laagste was en jou foto bring 'n knop in my keel. Ek hou van die landskap en berge na agter toe. Dit gee mooi balans.
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool