Ons het vanaf Onrusrivier via die dam teruggery Kaap toe. Het slegs my selfoon by my gehad, maar wil graag wys dat die dam steeds oorloop.
Ons is so innig dankbaar.
Ek het op 'n groot sementblok gestaan waar ek ongelukkig nie meer water regs kon inkry nie.
Hoop julle tevrede met die komposisie
Baie dankie vir julle kommentaar by gister se wolk-foto

Views: 50

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Karen Kemp on November 2, 2020 at 4:08pm

jou komposisie is mooi deur die boog te beklemtoon

Comment by Josef Steyn on October 28, 2020 at 7:14pm

Uitstekende foto van 'n merkwaardige gebeurtenis. Bly saam met julle.

Comment by Gerrie Lambrechts on October 28, 2020 at 12:12pm

Uitstekende foto. Goed beplan ek is bly daar was ’n sementblok naby.

Comment by Tersia Weitsz on October 28, 2020 at 12:11pm

Eh hou van die boog en wonderlik dat dit oorloop.  WD Tina

Comment by Henriette Visser on October 28, 2020 at 10:37am

My emosiemeter gee jou 100%! Ons is daar verby to hy op sy laagste was en jou foto bring 'n knop in my keel. Ek hou van die landskap en berge na agter toe. Dit gee mooi balans.

© 2021   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html