Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
1D X & 600mm f/4 lens
ss 1/1250
f/8
ISO 400
Tags:
Comment
Dankie Rudi.
Uitstekend!
Ek was van 28 September tot 22 Oktober in die park Susan. Die foto is op 17 Oktober geneem.
Ferdinand van der Merwe: Die toerusting en stellings is by die foto ingevoeg.
Susan: Hierdie is naby Auchterlonie geneem. Daar was 4 wat gejag het en 2 was sksesvol. Jy is reg, dit gebeur ongelooflik vining en die hele jagtog duur slegs 'n minuut of twee.
Dankie vir die kyk en kommentaar almal. Waardeer dit.
Fantastiese foto Gerrie, VVWD!
Absoluut ongelooflik - National Geographic kan hulle ou tekkies agternagooi.
Uitstekende aksiefoto! WD!
uitstaande, pragtig
© 2021 Created by Igno van Niekerk.
Powered by
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool