Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer dit. Die kat was besig om hom/haar self lekker skoon te lek en my kamera was byderhand

Canon 60D met Tamron 16-300 mm lens
Brandpuntafstand : 185 mm
Tyd 1/500 sek
f/8.0
ISO 1000
Exp Bias : 0 Stop
AV Mode

Views: 53

Albums: Diere

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Josef Steyn on November 30, 2020 at 1:59pm

Mooi Elna en jou huiswerk is goed gedoen!!

Comment by Donald Daniel Jacobs on November 29, 2020 at 6:19pm

pragtige foto en kittie

Comment by Hennie Cronjé on November 29, 2020 at 2:57pm

Dis baie mooi en goed uitgevoer, maar jy kan die gesig bietjie ophelder met die dodge tool. Verder baie mooi.

Comment by Doretha Kock on November 29, 2020 at 11:01am

Lieflik en goeie oomblik geneem, Elna.

© 2021   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html