Hier kon mens die embrio's al in gevorderde stadium mooi onderskei. op die onderste foto broei die slakkies uit

Views: 57

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Dine Potgieter on May 3, 2020 at 12:53pm

Absoluut fassinerend! Lekker om weer jou fotos te sien.

Comment by Elna Geringer on May 3, 2020 at 4:22am

Dankie dat jy die wonder van die natuur met ons deel Riaan. Ek is soooooo bly jy is terug in die klas. MOENIE weer verdwyn nie!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Comment by Magda vd Merwe on May 2, 2020 at 10:12pm

Wow dis amazing

Comment by Johan Ayres on May 2, 2020 at 9:52pm

Puik. Ek weet nie hoe kry jy al hierdie interessante foto's nie.

Comment by Pine on May 2, 2020 at 9:50pm

Sjoe, PUIK geneem en baie interessant Riaan!!! Sien uit na die uitbroei foto. Jou moeite is uitstekend beloon

Comment by Gerrie Lambrechts on May 2, 2020 at 7:56pm

Wow!! jy maak die natuur vir ons oop, pragtig en baie dankie.

Comment by Tina le Grange on May 2, 2020 at 6:31pm

Skitterend Riaan, jy bring die Wonder van die natuur in ons huise in

Ek het geklik op die onderste foto se skakel;  is net ongelooflik dat jy ook die uitbroei kon waarneem.

Regtig baie bly jy is terug in ons klas.

Comment by Mark on May 2, 2020 at 6:24pm

Baie interessant en puik gefotografeer.

Comment by Rika Schoeman on May 2, 2020 at 3:57pm

Jy kan beslis die agterstallige slaap nou inhaal Riaan, want hierdie foto maak die min slaap die moeite werd. Dit is baie interessant en ek dink die meeste van ons het beslis nog nie voorheen so iets gesien nie!

Comment by Hennie Cronjé on May 2, 2020 at 3:01pm

Sjoe, dis iets wat ek nog nooit gesien het ie. Mooi waargeneem! Die onderste foto het nie uitgekom nie. Plaas dit asb môre.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html