het nie n idee watter boom dit is nie , sal identifisering waardeer

Views: 55

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Rika Schoeman on January 15, 2020 at 6:01am

Mooi foto Linda!

Comment by Dine Potgieter on January 14, 2020 at 10:22pm

Baie mooi, met goeie raad. Ek hou baie van die hout se tekstuur en lyne.

Comment by Pine on January 14, 2020 at 9:41pm

Pragtige kleurvolle foto Linda!

Comment by Tina le Grange on January 14, 2020 at 9:39pm

Linda ek kan verkeerd wees, maar dit gee vir my die effek van 'n Stillewe deur 'n beroemde kunstenaar; baie besonders.

Ek leer saam by Hennie se wenk om die tipe van dennebolle/vrugte; bietjie donkerder te maak.

Comment by Linda Erasmus on January 14, 2020 at 9:09pm

baie dankie aan almal wat gekyk het

Comment by Debbie Johnstone on January 14, 2020 at 7:21pm

Mooi, So bly jy het besluit om dit te plaas. Ek LOVE dit. 

Comment by Magda vd Merwe on January 14, 2020 at 6:34pm

Linda dis n pragtige foto. Kan nie help met die naam nie.

Comment by Tersia Weitsz on January 14, 2020 at 5:46pm

Mooi gedoen

Comment by Pieter Steyn on January 14, 2020 at 5:21pm

mooi een - kan nie help nie-

Comment by Gerrie Lambrechts on January 14, 2020 at 2:45pm

Goed geplaas en mooi foto geneem.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html