Gisteroggend 'n entjie langs die rivier gestap.Ek gaan 'n paar foto's van die sessie plaas. Die twee was so kleurvol op die rivier en die water het ook mooi saamgespeel. Ek het hierdie foto gekies vir die spane wat so mooi saamspeel.

Views: 44

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on February 15, 2020 at 5:08am

Jou oog is soos gewoonlik reg ingestel Josef, behalwe vir die orde, waarna Hennie verwys, gee die spane en die roeiers ritme aan die toneel. Puik gedoen Mater

Comment by Pine on February 14, 2020 at 10:38pm

Mooi aksiefoto met goeie tydsberekening wat jou foto baie trefkrag gee. BGG Josef!

Comment by Magda vd Merwe on February 14, 2020 at 6:25pm

Pragtig Josef

Comment by Rika Schoeman on February 14, 2020 at 6:23pm

Jy het die oomblik beslis reg gekies Josef, met die twee bote mooi kleurvol. Goed gedoen.

Comment by Johan Ayres on February 14, 2020 at 5:17pm

Baie mooi en kleurvol, jy het die geleentheid goed benut.

Comment by Gerrie Lambrechts on February 14, 2020 at 2:56pm

Mooi Josef goed beplan.

Comment by Hennie Cronjé on February 14, 2020 at 2:33pm

Dis pragtig! 'n Goeie komposisie met mooi kleure. Die saamspeel van die spane bring mooi orde tot 'n foto met goeie eenvoud. Baie mooi!

Comment by Doretha Kock on February 14, 2020 at 1:52pm

Pragtig, Josef.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html