Dankie aan almal wat deelgeneem het aan die bespreking oor die minimalisme-toets. Wat het ek geleer uit hierdie oefening?
1. Minimalisme strek wyer en omvat meer as waarvan ek bewus was.
2. My kennis van kuns, kunsteorie en kuns-evaluering is veels te gebrekkig om my toe te laat om verby die voor-die-handliggende te beweeg.
Ek is besig om aan ‘n tweede blog te werk wat die water verder gaan vertroebel of dalk meer lig op die onderwerp mag gooi.

Views: 76

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Pine on February 13, 2020 at 10:49pm

Baie mooi kleurvolle foto Josef! En ja dit lyk lekker rustig

Comment by Dine Potgieter on February 13, 2020 at 10:09pm

Pragtig!

Comment by Tina le Grange on February 13, 2020 at 6:54pm

Josef, wat 'n mooi foto met pragtige kleure, voorgrond en die seewater se verskillende skakerings van blou.

Comment by Adriaan Loots on February 13, 2020 at 4:03pm

Baie mooi eenvoud en kleur, dit is seker Lappiesbaai !

Comment by Mark on February 13, 2020 at 3:35pm

Mooi Josef

Comment by Rika Schoeman on February 13, 2020 at 3:24pm

Die foto daag mens uit om jou eie storie te weef rondom die persoon op die strand, en daarom is dit, behalwe dat dit tegnies goed gedoen is, vir my 'n baie goeie foto!

Comment by Gerrie Lambrechts on February 13, 2020 at 3:23pm

Mooi horizon, lyne en kleure.  Ek is bly jy geniet nou die see.

Comment by Hennie Cronjé on February 13, 2020 at 2:00pm

Ek hoop nie jou tweede blog maak van minimalisme maksimalisme nie!! Hierdie foto is pragtig. Alles is reg - komposisie, fokus, beligting en kleure. Goeie gebruik van die reël van derdes met mooi eenvoud. Baie goed gedoen!

Comment by Magda vd Merwe on February 13, 2020 at 11:22am

Baie mooi foto Josef.

Comment by Linda Erasmus on February 13, 2020 at 9:08am

baie dankie Josef vir wat jy gaan doen

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html