Terwyl bidsprinkane nou in die mode is plaas ek 'n foto wat ek 'n hele klompie jare gelede geneem het en waar die velddiepte baie vlak is.

Views: 66

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on February 18, 2020 at 12:35pm

WOW Josef, dis puik gedoen. Well done Maatjie

Comment by Tersia Weitsz on February 18, 2020 at 12:00pm

Ongelooflike detail, wd Josef

Comment by Dine Potgieter on February 17, 2020 at 10:17pm

Uitstekend!

Comment by Christa Snyman on February 17, 2020 at 9:20pm

Wow  ... uitstekende foto, Josef.

Comment by Gerrie Lambrechts on February 17, 2020 at 8:02pm

Mooi skerp foto.

Comment by Johan Ayres on February 17, 2020 at 7:35pm

Skitterende makrofoto.

Comment by Hennie Cronjé on February 17, 2020 at 5:41pm

Dis baie treffend! Mooi eenvoud met interessante detail. Ook mooi kleure en die vlak velddiepte gee 'n mooi sagte effek. Hiewr is ook kontras in beeld - die harde hoofobjek teenoor die sagte agtergrond. Dit maak indruk soos enige kontras behoort te doen. Baie mooi!

Comment by jan jordaan on February 17, 2020 at 5:19pm

WOW PUIK WD 

Comment by Rika Schoeman on February 17, 2020 at 4:03pm

Die vlak velddiepte isoleer die kop en voelers van die agtergrond. Die diagonale plasing werk ook goed. Goed gedoen Josef.

Comment by Heleen Moulder on February 17, 2020 at 2:14pm

Josef ek leer nog met my makro lens, die rede vir my vraag, baie dankie vir jou antwoord... 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html