Hartenbos strand op 4.9.20 en heerlik om weer mense op die strand te sien

Views: 33

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Josef Steyn on October 26, 2020 at 9:33am

Vrolike strandtoneel Tersia.

Comment by Gerrie Lambrechts on October 25, 2020 at 1:10pm

Mooi foto ek hou vd horisontale lyne in die water.  Ja ek glo die uitkom doen baie mense goed.

Comment by Ferdinand van der Merwe on October 25, 2020 at 12:30pm

Mooi gesien hulle is aan die kom gee net bietjie kans

Comment by Hans Myburg on October 24, 2020 at 5:07pm

Mooi strand foto met die mense wat enige binnelander na Des laat verlang,mooi komposie met n besonderse kleur,baie goed.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html