Hierdie is die grootste vulkaniese krater in Europa, maar onaktief. Miskien net tydelik, want daardie struktuur in die middel word uitgedruk deur kragte van benede. Hierdie berg is naby gister se toneel en onder is die pad boontoe.

Views: 33

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Rassie van Graan on September 21, 2020 at 6:59pm

Wat 'n wonderlik ervaring om die land te kan besoek!  Die foto's is pragtig en baie leersaam!

Comment by Josef Steyn on September 21, 2020 at 10:23am

Altwee pragtig Hennie. Dit sal darem 'n geneuk afgee as hy weer aktief word!!

Comment by Dine Potgieter on September 20, 2020 at 11:11pm

Pragtige foto en pragtige toneel! Dit bring ook wonderlike herinneringe terug - ek sal more teruggaan!Toerisme het baie gedoen om Ysland se ekonomie weer op die been te bring na die finansiele krisis van 2008 ('n groot deel van die gemors het in 'n Yslandse bank - Landsbanki -  begin)

Comment by Tina le Grange on September 20, 2020 at 10:05pm

Hennie hierdie reeks van jou sê net vir my een ding - goeie fotografie-kennis is nodig vir hierdie tonele en 100% skerp fokus soos wat jy altyd regkry.

Die paartjie regs gee 'n besondere effek aan die toneel.

Skitterend!

Comment by Johan Ayres on September 20, 2020 at 3:26pm

Geweldig interessant, maar ook twee baie mooi foto's.

Comment by Gerrie Lambrechts on September 20, 2020 at 3:07pm

Prentjie mooi.  Moes julle op die onderste foto tot daarbo gestap het.

Comment by Donald E Jacobs 2nd on September 20, 2020 at 12:47pm

Dis vrek interesant Hennie, dankie dat jy dit met ons deel.  n Vriendin wil bitter graag ook soontoe gaan.

Comment by Hans Myburg on September 20, 2020 at 8:15am

Ek geniet die reeks fotos van jou en elkeen so besonders en goed as die ander, voorwaar pragtig en intersant.

Comment by Hennie Cronjé on September 20, 2020 at 7:16am

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html