Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer dit. Mtunzini het amper meer Blouape as menslike inwoners……LOL. Sommige dae het ons hulle langs die lagoon dopgehou en die ou het duidelik ‘n laat nag gehad. Hy kon sy oë nie oop hou nie
Ons gaan vir twee rits na Lake Eland toe en sal DV weer gedurende die naweek tuis wees
Canon 60D met Tamron 16-300 mm lens
Brandpuntafstand : 110 mm
Tyd 1/2700 sek
f/5
ISO 320
Exp Bias : 0 Stop
AV Mode
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool