Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer dit. Mtunzini het amper meer Blouape as menslike inwoners……LOL. Sommige dae het ons hulle langs die lagoon dopgehou en die ou het duidelik ‘n laat nag gehad. Hy kon sy oë nie oop hou nie
Ons gaan vir twee rits na Lake Eland toe en sal DV weer gedurende die naweek tuis wees



Canon 60D met Tamron 16-300 mm lens
Brandpuntafstand : 110 mm
Tyd 1/2700 sek
f/5
ISO 320
Exp Bias : 0 Stop
AV Mode

Views: 59

Albums: Diere

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tersia Weitsz on October 28, 2020 at 12:21pm

Kostelik en goed gedoen Elna

Comment by Gerrie Lambrechts on October 28, 2020 at 12:09pm

Hulle kan mens lank besig hou met al die mannewales.  Goeie foto's.

Comment by Tina le Grange on October 27, 2020 at 9:36pm

Hulle is darem maar kostelik

Ek hou van die plasing regs, skerp fokus en goeie beligting

Geniet die naweek - sien uit na jou foto's

Comment by Josef Steyn on October 27, 2020 at 3:31pm

Raakgevang Elna.

© 2021   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html