Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Die Son, die Sand, die See.... Ons en Vakansiepret !
Tags:
Comment
Martie, dankie vir jou kommentaar. Ons was al oppad huis toe, toe ek hul gewaar. Toe hul my kamera gewaar het die "pose" vanself gekom. Dit was 'n geval van mik, druk en loop !
Pragtig gedoen, wonderlike storie - ek hou baie van die selektiewe kleur!
Dankie, Igno. Liezl hou nogal daarvan om haar opinie te gee op ons fotos vanuit 'n kunsoogpunt. Ons hou dit maar verder geheim wie die werklike Leermeester is ! :-)
Hallo Marietjie - Is dit Liezl wat jou so mooi leer as Charles tussen die bosse rondseil op soek na foto's :-) ? Of werk Charles op Photoshop as daar nie meer daglig is, en hy nie stersterte afneem nie?
Ag, baie dankie ou Charlie ! Jy sal nou nie weet nie, maar ek het 'n wonderlike LEERMEESTER !
Marietjie - goeie Photoshop verwerking hier, ek hou hiervan
Baie dankie vir jul kommentaar, Rudi en Antoinette. Ek waardeer dit baie !
Baie Mooi!
Mooi - hou van die selektiewe kleur, Marietjie!
© 2021 Created by Igno van Niekerk.
Powered by
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool