Die vorige bewoners van ons huis het 'n 'legacy' gelos in die vorm van 'n grootliks inheemse en waterwyse tuin. Regdeur die jaar is daar sulke wonderwerke soos hierdie om elke hoek en draai.

Views: 55

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Hennie Cronjé on October 29, 2020 at 9:32am

Wat 'n voorreg om so iets saam met die huis te kry. Hierdie foto is pragtig, met sy mooi sterk kleure. Mooi skerp ook en die agtergrond is baie goed. Mooi!

Comment by Vida van Schalkwyk on October 29, 2020 at 5:46am

love it!!

Comment by Josef Steyn on October 28, 2020 at 7:20pm

Baie goed gedoen met hierdie een. Pragtige kleure en lekker skerp.

Comment by Tina le Grange on October 28, 2020 at 1:41pm

Henriëtte, baie opgewonde en dankbaar saam met julle om 'n besondere mooi tuin te 'erf'

Die fokus is skitterend met goeie detail;

swart agtergrond puik; en

die koel groen en helder rooi is ekstra spesiaal

Comment by Tersia Weitsz on October 28, 2020 at 11:55am

Kleure, fokus, agtergrond is pragtig, baie goed  gedoen Henriette

© 2021   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html