Die vorige bewoners van ons huis het 'n 'legacy' gelos in die vorm van 'n grootliks inheemse en waterwyse tuin. Regdeur die jaar is daar sulke wonderwerke soos hierdie om elke hoek en draai.
Comment by Hennie Cronjé on October 29, 2020 at 9:32am
Wat 'n voorreg om so iets saam met die huis te kry. Hierdie foto is pragtig, met sy mooi sterk kleure. Mooi skerp ook en die agtergrond is baie goed. Mooi!
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool