Die oog se lens is omtrent so groot soos ń koppiespeld se kop. Ek plaas n perspektief foto onder om te sien hoe klein die outjie werklik is.
Foto geneem met ñ F11 lens opening

Views: 39

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Johan Ayres on October 17, 2020 at 9:01pm

Makrofotografie uit die boonste rakke!

Comment by Magda vd Merwe on October 17, 2020 at 7:50pm

Pine jou verkleurmannetjie foto's is briljant. 

Comment by Tersia Weitsz on October 17, 2020 at 4:33pm

Pine, uitstekend gedoen

Comment by Gerrie Lambrechts on October 17, 2020 at 10:39am

Fantasties Pine pragtige skerp foto's.

Comment by Hennie Cronjé on October 17, 2020 at 6:47am

Baie goed gedoen! Die detail hier is verstommend. Die fokus, beligting, kleure en eenvoud is almal uitstekend. Mooi!

Comment by Pine on October 16, 2020 at 7:57pm

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html