Views: 73

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on July 29, 2019 at 10:39am

Goeiste.....Ongelooflik

Comment by Rika Schoeman on July 29, 2019 at 10:16am

Baie interessant Riaan en jy het dit uitstekend gefotografeer, veral omdat daar soveel fyn detail is wat maklik verlore kon gaan.

Comment by Gerrie Lambrechts on July 29, 2019 at 8:45am

Dit is iets besonders, kontras in kleur is mooi skerp.  Goeie foto.

Comment by Willie Schoombee on July 29, 2019 at 6:49am

Padkaart van spinnerakke, dit is baie interressant Riaan. 

Comment by Johan Ayres on July 28, 2019 at 10:03pm

Kunstig en pragtig.

Comment by Tersia Weitsz on July 28, 2019 at 4:27pm
Die druppels mooi sigbaar op volgrootte, mooi Riaan
Comment by Magda vd Merwe on July 28, 2019 at 4:09pm

Ongelooflik mooi Riaan.

Comment by Hennie Cronjé on July 28, 2019 at 2:42pm

'n Kunswerk in eie reg. Dis pragtig! Jy kan oorweeg om die gekleurde objekte heel regs af te sny, omdat hulle so na aan die foto se rand is. Hulle trek mens se aandag uit die foto uit. Maar verder is dit iets besonders.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html