Ek het so paar dae terug die twee mense se preggieshoot gedoen. Ek sal nog paar fotos plaas om te spog.

Views: 30

Albums: Mense algemeen
Location: Satara

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Magda vd Merwe on October 19, 2020 at 3:03pm

Pragtige foto

Comment by Hennie Cronjé on October 19, 2020 at 12:07pm

Dit is 'n pragtige, low key foto. Die opstelling is goed en die lig val mooi op hulle. Hulle kyk ook mooi in die kamera in. Miskien 'n bietjie meer lig op hul gesigte en op die man se mooi hemp?

Comment by Tersia Weitsz on October 19, 2020 at 11:59am

Ek hou van jou foto SJ, lig op gesigte baie mooi

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html