Dankie vir julle kommentaar by die foto van die volstruis!

Views: 47

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on April 2, 2020 at 11:17am

Rika, Rika, Liewe Rika...............dis pragtig. Wie speel jy of jou man????

Comment by jan jordaan on April 2, 2020 at 7:08am

DINK DIS N UITSTEKENDE FOTO WD 

Comment by Pine on April 1, 2020 at 10:58pm

Baie goed gedoen hiermee Rika!

Comment by Tina le Grange on April 1, 2020 at 9:53pm

Rika, wat 'n besondere foto met die swart, grys en klein bietjie wit

Die portret-formaat is treffend.

Ek verstaan wat Hennie bedoel maar sou dit nie uit my eie vooraf geweet het nie;  weer eens 'n voorreg in Fotoskool te wees.

Comment by Neville Hein on April 1, 2020 at 7:58pm

Baie mooi Rika. Ditto met Hennie se kommentaar.

Comment by Gerrie Lambrechts on April 1, 2020 at 4:40pm

Pragtig gedoen.

Comment by Josef Steyn on April 1, 2020 at 4:35pm

Baie mooi Rika. Goed gedoen.

Comment by Hennie Cronjé on April 1, 2020 at 3:10pm

Dis pragtig! Die skuins plasing gee 'n lekker informele gevoel. Die foto is baie goed uitgevoer en verwerk. Jy kon die viool net bietjie meer na regs geplaas het, sodat die brug links volledig in was en die swart regs bietjie kleiner. Die lig op die viool val baie mooi. Baie mooi!

Comment by Vida van Schalkwyk on April 1, 2020 at 2:47pm

well done!!

Comment by Mark on April 1, 2020 at 1:25pm

Baie mooi S/W foto, komposisie baie goed

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html