Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Een van gister se moderne vliegtuie... vandag 'n wrak in die begrafplaas, maar tog nog pragtig.
Tags:
Comment
Vreeslik mooi.
Robbie, die pragtige lig en beligting maak hierdie foto. Pragtig skerp met beautiful kleure.
Pragtige foto! Besonderse kleure.
Robbie dis n uitstekende foto!
WOW! stunning
Dankie vir al die positiewe kommentaar
Luvit -Pragtig! ! !
Robbie dis kleure van die foto wat my aantrek en dan ook die gebrokenheid van die vliegtuig
Pragtig ,mooi gesien,mooi hoek van geneem,uitsteekend met die sons ondergaan reg voor die tuig. (of is dit opkom)
© 2021 Created by Igno van Niekerk.
Powered by
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool