Vinnig-veranderende lig na bykans 2 dae van goeie reen.

Views: 24

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Josef Steyn on Monday

Dramatiese lig en uitstekende beligting.

Comment by Donald Daniel Jacobs on Saturday

mooi spel van lig

Comment by JJ on Saturday

Jy het dit mooi vasgelê!

Die geel hemp gee so ietsie extra...

Ek hou van die een!!

Comment by Magda vd Merwe on Saturday

Dis n wow foto Dine

Comment by Hennie Cronjé on Saturday

Ai, dis pragtig! Mooi afwisseling van lig en skaduwee. Jy kan gerus probeer crop - in landskap en portret formaat. Kyk dan wat vertoon die beste. Ek stem met Elna hieronder saam.

Comment by Elna Geringer on Saturday

Die foto moet op VS gekyk word. Die diepte perspektief is net eenvoudig "awesome". Op Vs is die persoon op linker lyn van derde mooi duidelik. BGG Dine

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html