Nee - jy vra nie 'n medestapper om gou op te kyk vir 'n foto nie...

Views: 66

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Dine Potgieter on November 21, 2020 at 2:03pm

Baie dankie almal! Tafelkop hou mens 'n gawe deel van die dag besig. Ek sou graag daar wou wees in vroeer of later lig, maar dit gaan wilde beplanning verg.

Comment by Tina le Grange on November 16, 2020 at 2:00pm

Dine, soos altyd, weer eens uitstekende komposisie, skerp fokus, goeie voor-, middel en agtergrond en jou medestapper se helder kleure gee ekstra trefkrag.

Comment by Rassie van Graan on November 15, 2020 at 11:46am
Pragtig en baie lekker! Moet net nie 'n klip lostrap nie!
Comment by Gerrie Lambrechts on November 15, 2020 at 11:22am

So mooi, toon beslis uithouvermoë.  Puik Dine.

Comment by Hennie Cronjé on November 15, 2020 at 6:21am

'n Pragtige foto, behalwe dat dit bietjie onderbelig is. Die horison is reg geplaas om net daardie enkele wolkies in te kry. Die berklimmer is goed geplaas in die voorgrond. Agtertoe het die toneel mooi diepte met skerp fokus van voor tot agter. Baie mooi!

© 2021   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html