Ongelukkig klipharde Karoo-middaglig. Die logistiek aan goue uur fotografie op Tafelkop gaan uitdagend wees...maar ek speel met die idee. Enige verskoning om terug te gaan...
Comment by Dine Potgieter on December 12, 2020 at 2:07pm
Baie dankie almal!
Comment by Doretha Kock on November 29, 2020 at 10:51am
Pragtige landskap en foto, Dine.
Comment by Elna Geringer on November 29, 2020 at 10:49am
Dine, die titel van die foto is treffend en dit dra beslis by tot die storie hiervan. Ek hou van die S&W verwerking. Dis nogal dramaties
Comment by Hennie Cronjé on November 28, 2020 at 2:54pm
Die sukses van hierdie foto is die sterk (en skerp) voorgrond met goeie kontraste daarop. Die agtergrond is mooi ver weg en gee baie mooi diepte aan die foto. Nie heeltemal skerp doer ver nie, maar jy het goed gedoen.
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool