Comment by Magda vd Merwe on November 21, 2020 at 8:08pm
Dis n wow foto Dine
Comment by Hennie Cronjé on November 21, 2020 at 6:26pm
Ai, dis pragtig! Mooi afwisseling van lig en skaduwee. Jy kan gerus probeer crop - in landskap en portret formaat. Kyk dan wat vertoon die beste. Ek stem met Elna hieronder saam.
Comment by Elna Geringer on November 21, 2020 at 2:45pm
Die foto moet op VS gekyk word. Die diepte perspektief is net eenvoudig "awesome". Op Vs is die persoon op linker lyn van derde mooi duidelik. BGG Dine
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool