Baie dankie vir elkeen wat kommentaar gelewer het by die "Sparkles" foto, ek waardeer dit.

Hierdie foto is sommer net in 'n ligte luim. In die Rhino and Lion Game lodge, is daar 'n kleedkamer buite die hekke van die verskillende kampe. Hierdie volstruis het homself tuis gemaak voor die deur, en dus moet mens eers verby
"sekuriteit" kom om die kleedkamer te kan gebruik.

Views: 53

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by jan jordaan on April 1, 2020 at 7:17am

BAIE MOOI WD 

Comment by Pine on March 31, 2020 at 9:55pm

Komies en ń mooi foto Rika!

Comment by Gerrie Lambrechts on March 31, 2020 at 8:17pm

Oulike foto.

Comment by Tina le Grange on March 31, 2020 at 6:38pm

Rika, uitstekende "sekuriteitsfoto" - dit kan nogal lol    :-)

Mooi skerp fokus, vere se detail is uitstekend asook die blink oog en spesiale kleur lipstiffie.

Oulik dat die deur so effe oopstaan.

Comment by Hennie Cronjé on March 31, 2020 at 5:54pm

Baie oulik en goed gefotografeer!

Comment by Christa Snyman on March 31, 2020 at 4:43pm

Ha-ha ... dit kan seker lol as die nood hoog is! Mooi skerp foto, Rika.

Comment by Magda vd Merwe on March 31, 2020 at 4:04pm

Ja nee n mens kan hulle nie sommer vertrou nie.

Pragtige foto Rika.

Comment by Dine Potgieter on March 31, 2020 at 3:22pm

Baie oulik!

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html