f/5.6
1/30 sec
ISO200
Fokus lengte 22mm

Views: 107

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on July 25, 2014 at 11:49am

Baie dankie Doretha vir jou positiewe kommentaar.  Ek waardeer dit.

Comment by Doretha Kock on July 24, 2014 at 7:42am

Tina dis lieflik kleurvol en lyk smaaklik.  Hou ook van die sirkel motief waarin jy dit aanbied. Welgedaan!

Comment by Tina le Grange on July 23, 2014 at 8:18am

Baie dankie Christelle en vir jou positiewe kommentaar.

Comment by Christelle on July 22, 2014 at 10:30pm

Stunning idee, en dit lyk baie nummies!

Comment by Tina le Grange on July 22, 2014 at 10:03pm

Dankie Dine, ek het al so lus vir 'n lekker warm dag en die koue slaai maar ons mag nie klaar oor die goeie reën en koue nie.

Dankie dat jy gekyk en kommentaar gelewer het.

Comment by Dine Potgieter on July 22, 2014 at 9:45pm

Pragtig - dit lyk nou lekker - veral die neute...en olywe...en tamatie...en kaas!

Comment by Tina le Grange on July 22, 2014 at 9:33pm

Baie dankie Pieter en Jan - ek waardeer julle kommentaar.

Comment by jan jordaan on July 22, 2014 at 8:24pm

PRAGTIG

Comment by Tina le Grange on July 22, 2014 at 5:43pm

Baie dankie Anita, Gerrie, Ferdinand, Marleen, Elma en Annelize

Dankie Lientjie dat jy uitgewys het dat die raampie ietwat swaar is.

Comment by Annelize Barnard on July 22, 2014 at 4:57pm

mooi gedoen 

© 2021   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html