Views: 101

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on January 7, 2015 at 4:19pm

Dankie Engela.

Comment by Engela Johanna Magrietha Britz ( on January 6, 2015 at 5:00pm

Wow Gerrie. Hierdie is 'n ware "jaloersmaak" foto! BGGD

Comment by Gerrie Lambrechts on January 6, 2015 at 12:31pm

Dankie Rassie, Anita, Dine, Pieter en Tina.

Comment by Tina le Grange on January 6, 2015 at 10:33am

Gerrie ek stem saam dat die vroeg-oggend se lig 'n pluspunt is.

Ek hou van die verskillende lyne, vorms en tekstuur en die wolkie is 'n bonus

Goeie komposisie  -  Pragtige foto.

Comment by Pieter Steyn on January 6, 2015 at 5:04am

Baie mooi een Gerrie

Comment by Dine Potgieter on January 5, 2015 at 10:50pm

Pragtige lae in die landskap, en die lig op die branders is baie mooi!

Comment by Anita du Toit on January 5, 2015 at 10:06pm

Jy het omtrend lekker ingezoom en pragtige foto van gemaak!

Comment by Rassie van Graan on January 5, 2015 at 8:17pm

Kolskoot Gerrie!  Pragtig!

Comment by Gerrie Lambrechts on January 5, 2015 at 8:11pm

Dankie Marenschia, Piet, Hennie, Donald en Cronnie.

Comment by Donald Daniel Jacobs on January 5, 2015 at 7:35pm

miskien bietjie skeef

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html