Terwyl ek foto's geneem het, het die gety begin inkom en was die kleure onder die water net vir my mooi. (Nie onderwater geneem nie)

Views: 109

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on January 7, 2015 at 4:18pm

Dankie Tina en Pierre.

Comment by Pierre Hardinge on January 7, 2015 at 12:45pm

Skitterende abstrak

Comment by Tina le Grange on January 6, 2015 at 6:19pm

Gerrie, ek stem saam met Rudi!!  Baie goed raakgesien;  die kleure is besonders.

Die foto sal baie mooi teen die muur lyk.  Veels geluk!

Comment by Gerrie Lambrechts on January 6, 2015 at 12:28pm

Hi baie dankie Rudi, dit is nou nice motiverende word so op die nuwe jaar. Ek waardeer dit.

Moet nou net nie weer so lank weg bly nie.

Comment by Rudi Kleynhans on January 5, 2015 at 7:31pm

Skitterfoto! Jou fotografie het ongelooflike baie ontwikkel vandat ek laas by Fotoskool ingeloer het, Gerrie.  Waarvan ek veral hou is dat jy voortdurend nuwe dinge probeer en jou grense as fotograaf verskuif;  in die proses het ons hierdie abstrakte meesterstuk uit jou lens.  Baie geluk!

Comment by Gerrie Lambrechts on January 5, 2015 at 11:19am

Dankie Piet, Magda, Henk, Bobby, Carl, Pieter en Jan.

Comment by jan jordaan on January 5, 2015 at 6:07am

UITSTEKEND 

Comment by Henk Pretorius on January 4, 2015 at 7:51pm

Hou van die kleure ...baie mooi

Comment by Magda vd Merwe on January 4, 2015 at 5:28pm

Pragtig Gerrie

Comment by Piet Nel on January 4, 2015 at 3:13pm

pragtig Gerrie

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html