Kyk hoe staan die outjie met die geel hempie op sy tone, die water is maar koud.

Views: 101

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on January 7, 2015 at 4:20pm

Dankie Pieter, Piet, Dine, Dawid, Doretha en Pierre.

Comment by Pierre Hardinge on January 7, 2015 at 12:43pm

FUNtastiese kleure Gerrie hou baie van die foto

Comment by Doretha Kock on January 7, 2015 at 7:40am

Gerrie dis 'n pragtige, kleurvolle foto, wat 'n baie mooi storie vertel. Puik afgeneem.

Comment by Dine Potgieter on January 6, 2015 at 7:31pm

Pragtig gedoen! Die een wat so op die tone staan maak die foto!

Comment by Piet Nel on January 6, 2015 at 7:06pm

mooi een

Comment by Gerrie Lambrechts on January 6, 2015 at 7:00pm

Dankie Hennie, Engela en Tina. 

Comment by Tina le Grange on January 6, 2015 at 6:32pm

Perfek, Gerrie!!

Die kleurversadiging is vyf-ster asook die weerkaatsing wat jy volledig ingekry het.

Mens sien die geel-hempie kry koud, voetjies in die lug - regte tyd, regte plek toe jy die knoppie gedruk het.

Comment by Engela Johanna Magrietha Britz ( on January 6, 2015 at 6:16pm

Wonderlike, wonderlike kleure wat die atmosfeer soveel meer opgewonde maak.

Comment by Hennie Cronjé on January 6, 2015 at 6:13pm

Dis pragtig met mooi kleure en 'n goeie komposisie. Baie goed gedoen!

Comment by Gerrie Lambrechts on January 6, 2015 at 5:22pm

Dankie Joan, Magda en Anita.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html