Comment by Willie Dreyer on August 10, 2020 at 3:00pm
Dankie vir jul kommentaar. Wat ek moes noem is dat ek verlede Saterdag in Qwa Qwa moes wees en toe ek Qwa Qwa nader was dit koud, bewolk en grys en skielik het die son op die berg deur gekom. Die simboliek was vir my op die oomblik dat ons moet Glo die son sal weer oor ons skyn.
Comment by Josef Steyn on August 10, 2020 at 9:18am
Regte winterskleure. Op my skerm lyk geel baie sterk. Ek kan egter nie sê dit is te sterk nie want ek weet nie hoe die toneel gelyk het en hoe die lig was nie. Dit is dus net 'n opmerking en nie kritiek nie.
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool